Slag van Bronkhorstspruit | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Eerste Vryheidsoorlog | |||||||
Die destydse begraafplaas vir die gesneuwelde Engelse offisiere en manskappe | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Luitenant-Kolonel Anstruther | Frans Joubert | ||||||
Sterkte | |||||||
268 | 250 | ||||||
Ongevalle | |||||||
156 dood en gewond Res is gevange geneem. |
2 dood 5 gewond |
Die Slag van Bronkhorstspruit was die eerste geveg wat tydens die Eerste Vryheidsoorlog plaasgevind het. Die Slag het op 20 Desember 1880 by Bronkhorstspruit plaasgevind.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search