Slag van Magersfontein

Slag van Magersfontein
Deel van die Tweede Vryheidsoorlog

Luitenant-genl. Lord Methuen en Genl. Piet Cronje
Datum 11 Desember 1899
Ligging Magersfonteinkop, Suid van Kimberley,

Noord-Kaap, Suid-Afrika

Resultaat Oorwinning vir Boeremagte
Strydende partye
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal)
Vlag van Oranje-Vrystaat Oranje-Vrystaat
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Lt.genl. Lord Methuen
Vlag van Verenigde Koninkryk Maj.genl. Wauchope
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Genl. Piet Cronje
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Genl. Koos De La Rey
Sterkte
12 000 troepe met 35 kanonne 8000-8500 Boere met ten minste 5 x 75 mm Krupp-kanonne en vyf 1 pond “pom-pom” (Maxim-Nordenfeldt) grofgeskut
Ongevalle
976, waarvan ongeveer 244 gesneuwel of aan wonde beswyk het. 250, waarvan ongeveer 105 gesneuwel of aan wonde beswyk het.

Die Slag van Magersfontein het 'n beroemde oorwinning geword vir die Boeremagte tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hierdie slag het een van 'n driestuks neerlae deur die Britse magte (saam met Colenso en Stormberg) uitgemaak wat in Brittanje as die Swart Week bekend gestaan het. Die slag het gevolg na drie opeenvolgende nederlae (Belmont, Graspan en Twee Riviere (aan die Engelse bekend as die slag van Modderrivier) wat deur die Boeremagte gelei is in hul poging om Lord Methuen se opmars om Kimberley te ontset, te stuit. Die slagveld is naby die N12 nasionale pad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search