Sobek

Sobek
Sobek is dikwels uitgebeeld as ’n man met die kop van ’n krokodil.
Sobek is dikwels uitgebeeld as ’n man met die kop van ’n krokodil.
Soort god  Egipties
God van Die Nyl, weermag en vrugbaarheid
Naam in hiërogliewe
S29D58V31
I3

OF
I4
Kultussentrum  Faijoem
Simbool Krokodil
Ouers Neith
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Sobek (ook gespel Sochet, Sobki ens.) was in die Egiptiese mitologie ’n god van ’n komplekse en veranderlike aard.[1] Hy is verbind met die Nyl-krokodil en is soms as een uitgebeeld, of as ’n man met die kop van ’n krokodil. Hy is ook verbind met die farao's se mag, vrugbaarheid en militêre mag. Hy was ook soms ’n god van beskerming, veral teen die gevare van die Nyl.

  1. Zecchi, 3-4.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search