Sojasous

Sojasous
Subklas vansous, sojakos, gefermenteerde voedselWysig
Inheemse etiket酱油Wysig
Land van oorsprongChinaWysig
CuisineJapannese kookkuns, Chinese kookkunsWysig

Sojasous (ook bloot soy genoem in Amerikaanse Engels[1] en soya sauce in Britse Engels)[2] is 'n vloeibare spesery van Chinese oorsprong, tradisioneel gemaak van 'n gefermenteerde pasta van sojabone, geroosterde graan, pekel, en Aspergillus oryzae of Aspergillus sojae gisse.[3] Dit word as 'n sterk umami-smaak beskou.

Sojasous in sy huidige vorm is ongeveer 2 200 jaar gelede geskep tydens die Westerse Han-dinastie van antieke China,[4] en dit het deur Oos- en Suidoos-Asië versprei waar dit in kookkuns en as 'n spesery gebruik word.

  1. Company, Houghton Mifflin Harcourt Publishing. "The American Heritage Dictionary entry: soy". ahdictionary.com. Besoek op 13 Augustus 2020.
  2. "Definition of SOY SAUCE". www.merriam-webster.com. Besoek op 28 Oktober 2020.
  3. Leboffe, Michael; Pierce, Burton (30 Julie 2006). Microbiology Laboratory Theory and Application (2nd uitg.). p. 317. ISBN 9780895827081.
  4. "Soy Sauce, China's Liquid Spice". www.flavorandfortune.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2016. Besoek op 7 November 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search