Sorghum

Sorghum
S. bicolor
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Klade: Commelinids
Orde: Poales
Familie: Poaceae
Subfamilie: Panicoideae
Supertribus: Andropogonodae
Tribus: Andropogoneae
Subtribus: Saccharinae
Genus: Sorghum
Moench 1794, conserved naam nie Sorgum Adanson 1763
Tipespesie
S. bicolor
Sinonieme[1]
  • Blumenbachia Koeler 1802, rejected name not Schrad. 1825 (Loasaceae)
  • Sarga Ewart
  • Vacoparis Spangler
  • Andropogon subg. Sorghum Hackel.

Sorghum is 'n genus van blomdraende plante in die Poaceae familie, wat omtrent 25 spesies insluit. Sommige van hierdie spesies het gegroei as graan vir menslike gebruik, en ander in weidings vir diere. Een spesie, Sorghum bicolor, was oorspronklik in Afrika gekweek en het sedertdien oor die hele wêreld versprei. Sewentien van die 25 spesies is inheems aan Australië,[2][3] met die omvang van sommige tot Afrika, Asië, Mesoamerika en sekere eilande in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan.[4][5] Een spesie word vir graan gekweek, terwyl baie ander as voerplante gebruik word, hetsy gekweek in warm klimaat wêreldwyd of genaturaliseerd in weivelde.[6] Sorghum is in die subfamilie Panicoideae.

  1. "World Checklist of Selected Plant Families: Royal Botanic Gardens, Kew". Besoek op 4 September 2016.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named epubs-244
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ala
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named tropicos
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named china
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named bonap

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search