Soweto

Soweto
Die N1-snelpad in Soweto
Die N1-snelpad in Soweto
Soweto is in Gauteng
Soweto
Soweto
 Soweto se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°15′58″S 27°51′57″O / 26.26611°S 27.86583°O / -26.26611; 27.86583
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Stigting1963
Oppervlak
 • Totaal200,03 km2 (77,23 vk. myl)
Hoogte
1 600 m (5 200 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 271 628
 • Digtheid6 357/km2 (16 460/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense1.0%
 • Swart mense98.5%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Zoeloe 37.1%
 • Suid-Sotho 15.5%
 • Tswana 12.9%
 • Tsonga 8.9%
 • Ander 25.7%
Poskode (strate)
4309

Soweto is 'n gebied in Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika. Die naam is die sillabiese afkorting van South Western Townships.[2] Meer as 65% van Johannesburg se inwoners bly in en om Soweto. Volgens die 2001-sensus was die bevolking 896 995 van wie 99,3% swart was.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Soweto". Sensus 2011.
  2. Pirie, G.H. Letters, words, worlds: the naming of Soweto. African Studies, 43 (1984), 43–51.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search