Spandaukop | |
---|---|
![]() | |
Ligging | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 1 316 meter bo seevlak |
Prominensie | 360 meter |
Reeks | Kamdeboo-berge |
Koördinate | 32°17′3.9″S 24°31′8″O / 32.284417°S 24.51889°O |
Spandaukop is 'n bergkop langs Graaff Reinet in die Dr Beyers Naudé Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search