Speekselklier

Posisie van die speekselkliere

Speekselklier is 'n tipe klier (orgaan in soogdierliggaam). Eksokriene kliere, waaronder speekselkliere tel, skei hulle produkte af deur ’n buis op ’n buite-oppervlak van die liggaam, soos die vel (huid) of in 'n holte, soos die mond van die menslike spysverteringstelsel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search