Springs

Springs
'n Blik oor Springs
'n Blik oor Springs
Springs is in Gauteng
Springs
Springs
 Springs se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°15′17″S 28°26′34″O / 26.25472°S 28.44278°O / -26.25472; 28.44278
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitEkurhuleni
Stigting1904
Oppervlak
 • Totaal183,50 km2 (70,85 vk. myl)
Hoogte
1 618 m (5 308 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal121 610
 • Digtheid663/km2 (1 720/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense36.2%
 • Indiërs/Asiërs4.4%
 • Bruin mense1.4%
 • Swart mense57.5%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans30.2%
 • Zoeloe20.6%
 • Engels15.7%
 • Noord-Sotho8.0%
 • Ander25.4%
Poskode (strate)
1559; 1576; 1578
Poskode (posbusse)
1555 – 1559; 1560 – 1575; 1577 -1579
Skakelkode011

Springs is 'n stad aan die Oos-Rand van die Gauteng-provinsie, Suid-Afrika, oos van Johannesburg. Die naam van die stad kom van die groot aantal fonteine (Engels: springs) in die omgewing. Dit het 'n bevolking van meer as 121 000.

Springs het verskeie voorstede onder andere: Petersfield, Strubenvale en Struisbult. Die stad is huidig een van die industriële sentra van die Witwatersrand. Mynbou is vervang deur vervaardiging en ingenieurs-industrieë. Produkte van die streek sluit chemikalieë, papier en voedselstowwwe in.

Springs vorm deel van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit wat die groter Oos-Rand insluit.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Springs". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search