St. Augustine, Florida

St. Augustine

Kaart Wapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Florida
 Koördinate 29°53′N 81°18′W / 29.883°N 81.300°W / 29.883; -81.300
 Stigting 1565
 Oppervlakte:  
 - Totaal 27,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 1,52 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 12 975
 - Bevolkingsdigtheid 534,7/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 277 997
 Tydsone EST (UTC -5)
Somertyd: PDT (UTC -4)
 Burgemeester Joseph L. Boles
 Amptelike Webwerf St. Augustine

St. Augustine (Spaans: San Agustín) is 'n stad in die deelstaat Florida, Verenigde State, en die administratiewe sentrum van die St. Johns County. Die stad het in 2010 'n bevolking van 12 975 gehad en van 1 277 997 in die metropolitaanse gebied en is ongeveer 56km suidoos van Jacksonville.

Die stad, wat in 1565 deur die Spanjaarde gestig is, is die oudste stad in die Verenigde State, wat steeds bewoon word. Saint Augustine is vernoem na Augustinus van Hippo, wat die biskop van Hippo was.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search