St. Georgespark, Port Elizabeth

St. Georgespark
St. Georgespark se pawiljoen

Ligging Port Elizabeth, Suid-Afrika
Koördinate 33°57′59.35″S 25°36′36″O / 33.9664861°S 25.61000°O / -33.9664861; 25.61000
Kapasiteit 19 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen Maart 1889
Huurders
Oostelike Provinsie (1889–hede)
Warriors-krieketspan (2004–hede)
Nelson Mandela Bay Giants (2018–hede)

St. Georgespark is 'n veeldoelige park in Port Elizabeth, Suid-Afrika.[1] Die park is die oudste park in Port Elizabeth en word meestal verbind met die St. George's Oval, 'n krieketstadion wat binne die park geleë is. Die grond is bekend vir sy blaasorkes wat tydens groot wedstryde speel en tot 'n unieke atmosfeer bydra.

Dit is die tuisveld van die Warriors-krieketspan. St. Georgespark is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir vyf wedstryde ingespan.

  1. "St George's Park" (in Engels). ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 20 Februarie 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search