St. Gotthardpas

St. Gotthardpas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Airolo vanaf die St. Gotthardpas

Ligging van St. Gotthardpas op 'n kaart (Switserland)
St. Gotthardpas
St. Gotthardpas
Ligging in Switserland
Koördinate: 46°33′22″N 8°34′04″O / 46.55611°N 8.56778°O / 46.55611; 8.56778Koördinate: 46°33′22″N 8°34′04″O / 46.55611°N 8.56778°O / 46.55611; 8.56778
Ligging Tussen Andermatt en Airolo
Hoogte 2 106 m (6 909 vt)
Oppervlak Pad
Begin in 1827
Voltooi in 1830
In Alpe

Die St. Gotthardpas (Duits: Gotthardpass, Frans: Col du Saint-Gothard, Italiaans: Passo del San Gottardo) is 'n bergpas wat Noord- en Suid-Switserland met mekaar verbind. Dit gaan oor die Sint-Gotthard-massief in die Alpe en is 2 106 m (6 909 voet) hoog. Dit verbind die dorp Airolo in die Italiaanssprekende kanton van Ticino met Andermatt in die Duitssprekende kanton Uri. Daar gaan drie tonnels onder die pas deur: die Gotthard-spoorwegtonnel (1882), die Gotthard-padtonnel (1980) en die Gotthard-basistonnel (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search