Steenkoraal

Steenkorale
Steenkorale, geskilder deur
Ernst Haeckel, 1904
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Scleractinia
Suborde

35 Families

Sinonieme

Madreporaria

Steenkorale (Scleractinia) is 'n orde van seediertjies, meer bekend as korale, wat hoort tot die klas Anthozoa. Dit staan ook bekend as hardekorale en leef uitsluitlik in 'n marine omgewing en is oorvloedig in helder, vlak tropiese waters. Die diertjies in hierdie orde is verantwoordelik vir die ontstaan van koraalriwwe. Die korale wat in kolonies saamwoon is die bekendste in die orde.

Klein poliepe, (soortgelyk soos die van seeanemone), skei kalsiumkarbonaat af wat die primêre bousteen van koraalriwwe is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search