Stephanoaetus

Stephanoaetus
Tydperk: Holoseen
Kroonarend (Stephanoaetus coronatus)
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Accipitriformes
Familie: Accipitridae
Subfamilie: Aquilinae
Genus: Stephanoaetus
W.L. Sclater, 1922
Spesies

Stephanoaetus is 'n genus van baie groot roofvoëls uit Afrika suid van die Sahara en Madagaskar. Net een van die twee bekende spesies bestaan nog.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search