Steunweefsel

Plante verkry hul stewigheid in die eerste plek uit turgor, dieselspanning wat die gevolg is van twee teen mekaar werkende kragte in die plantsel. Vir landplante is dit egter nie voldoende nie en is spesiale steunweefsel nodig. Die dierlike steunweefsel, bindweefsel, kraakbeen en been, gee nie net stewigheid aan die liggaam nie, maar beskerm trouens die inwendige organe. Bowendien dien die skelet dikwels vir die aanhegting van spiere.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search