Stoepa

’n Stoepa in Gotemba, Sjizoeka, Japan.

’n Stoepa is ’n Boeddhistiese bouwerk wat die relieke van ’n heilige bevat. Dit is ’n groot, ronde struktuur wat op ’n vierkantige voetstuk gebou is. Stoepas word in groot dele van Suid- en Oos-Asië aangetref.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search