Stratford, Londen

Stratford
Wyk
Stratford Broadway
Stratford Broadway
Stratford is in Groter Londen
Stratford
Stratford
Koördinate: 51°32′32″N 0°00′06″W / 51.54222°N 0.00167°W / 51.54222; -0.00167
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
GraafskapGroter Londen
TydsoneUTC±00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
E15, E20
Skakelkodes020

Stratford is 'n wyk in Londen in die Engelse distrik Newham (London Borough of Newham). Dit lê 9,7 km (6 myl) oos-noordoos van Charing Cross en is as een van die groot sentra in die Londen-plan geïdentifiseer.[1]

Stratford was die hoofligging van die 2012-Olimpiese Somerspele en die daaropvolgende 2012-Paralimpiese Somerspele.

  1. Mayor of London (2008). "London Plan (Consolidated with Alterations since 2004)" (PDF) (in Engels). Greater London Authority. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 Januarie 2016. {{cite web}}: Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search