Suid-Afrikaanse referendum van 1983


Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings
Uitslag: Groen ten gunste; rooi is teen die nuwe grondwet
Resultate per streek

Tydens die Suid-Afrikaanse referendum van 1983 is Suid-Afrikaanse kiesers gevra om vir of teen die grondwet van 1983 te stem. Die grondwet stel 'n driekamerparlement voor waarin Kleurlinge en Indiërs in aparte kamers verteenwoordig sal wees. Die stemming het op 2 November 1983 plaasgevind. Die uitkoms was 66.3% ten gunste, waarna die grondwet die daaropvolgende jaar op 3 September 1984 in werking getree het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search