Sunwolves (Superrugbyspan)

Sunwolves
Stigting 2015
Ontbind 1 Junie 2020
Ligging Tokio, Japan
Stadion Chichibunomiya Rugbystadion, Tokio
Nasionale Stadion, Singapoer
Afrigter(s) Vlag van Nieu-Seeland Mark Hammett
Liga(s) Superrugby
2019 15de
Tuiskleure


Weg kleure

Statistiek
Eerste wedstryd
Sunwolves 13 – 26 Lions
(27 Februarie 2016)
Grootste oorwinning
Sunwolves 36 – 28 Jaguares
(23 April 2016)
Grootste nederlaag
Cheetahs 92 – 17 Sunwolves
(15 April 2016)
Amptelike webwerf
super-japanrugby.com/en/
Unie webwerf
www.jrfu.org

Die Sunwolves ((jp) サンウルブズ) – weens borgskapredes bekend as die HITO-Communications Sunwolves – was ’n Japanse rugbyspan wat sedert 2016 aan die Superrugbykompetisie deelgeneem het. Die span is in 2015 gestig om ingesluit te word by die vergrote Superrugbykompetisie. Die span se basis was Tokio maar het ook ’n aantal tuiswedstryde in Singapoer gespeel. Die span het sy debuut in die 2016 Superrugbyseisoen gemaak, maar is op 1 Junie 2020 ontbind te midde van Covid-19, maar hoofsaaklik weens die span se weglating uit die Superrugbytoernooi vanaf 2021.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search