Superswerm

Die Abell 901/902-superswerm is net meer as twee miljard ligjare van die Aarde af.[1]
’n Kaart van die superswerms en superholtes die naaste aan die Aarde.

’n Superswerm is ’n groot groep kleiner sterrestelselswerms of -groepe. Dit is van die grootste bekende strukture van die heelal. Hulle is so groot dat hulle nie deur swaartekrag verbind word nie en gevolglik deelneem aan die Hubble-uitdying.

  1. "An Intergalactic Heavyweight". ESO Picture of the Week (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2019. Besoek op 12 Februarie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search