Surrey

Surrey

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Surrey
Hoofstad Kingston upon Thames
Oppervlakte 1 663 km²
Bevolking 1 185 300 (2017)
Bevolkingsdigtheid 712 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Surrey
Administratiewe setel Kingston upon Thames
ISO 3166-2: GB-SRY
Oppervlakte 1 663 km²
Bevolking 1 185 300 (2017)
Bevolkingsdigtheid 712 inw./km²
Webtuiste www.surrey.gov.uk Geargiveer 18 Oktober 2011 op Wayback Machine
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Spelthorne
  2. Runnymede
  3. Surrey Heath
  4. Woking
  5. Elmbridge
  6. Guildford
  7. Waverley
  8. Mole Valley
  9. Epsom and Ewell
  10. Reigate and Banstead
  11. Tandridge

Surrey (uitgespreek /ˈsʌri/) is 'n graafskap in die suidooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap het 'n geskatte bevolking van 1 185 300 in 2017 gehad. Surrey lê in die middel van historiese Engeland en grens aan belangrik en antieke graafskappe soos Kent, Wes-Sussex, Oos-Sussex, Hampshire, Berkshire en Londen. Surrey is self een van die historiese graafskappe en word in geskrewe verwysings aangehaal sedert 836. Alhoewel die Surrey County Council in Kingston upon Thames sit, is die stad self deel van Londen sedert 1965, en dus die graafskapshoofstad (Engels: county town) van Surrey is Guildford.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search