Sydney Pollack

Sydney Pollack
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sydney Irwin Pollack
Geboorte 1934
2008
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Regisseur, vervaardiger, en akteur
Aktiewe jare 1950–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sydney Pollack (1934 - 2008) was 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tootsie (1982), Out of Africa (1985), Eyes Wide Shut (1999), en Michael Clayton (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search