Tafelberg Uitgewers

Tafelberg Uitgewers is 'n boekuitgewersmaatskappy wat in 1951 in Kaapstad, Suid-Afrika gestig is en veral bekendstaan vir sy Afrikaanse literêre fiksie, alhoewel daar ook toenemend Engelse fiksietitels gepubliseer word.[1]

  1. "www.tafelberg.com: Wie is Tafelberg. Besoek op 17 April 2016". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2016. Besoek op 17 April 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search