Tartaarse Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Tartaars |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Huidige status | Aktief |
URL | tt.wikipedia.org |
Die Tartaarse Wikipedia is die Tartaarse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans 501 744 88 825 artikels, en is die 68ste grootste Wikipedia, net voor die Afrikaanse Wikipedia.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search