Taweret

Taweret
Die riviergodin Taweret, uitgebeeld as ’n seekoei en die voorpote van ’n kat. Haar hand rus op ’n sa-teken, ’n simbool van beskerming.
Die riviergodin Taweret, uitgebeeld as ’n seekoei en die voorpote van ’n kat. Haar hand rus op ’n sa-teken, ’n simbool van beskerming.
Soort godin  Egipties
Godin van Vrugbaarheid en geboorte
Naam in hiërogliewe
X1G1G36
D21
X1I12
Kultussentrum  Hele Egipte
Simbool Die sa, ivoor dolk, seekoei
Metgesel Set (soms)
Kinders Amoen-Ra (later)
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Taweret (ook gespel Taoert, Toeat, Taoeris ens.) was in die Egiptiese mitologie ’n antieke beskermingsgodin van vrugbaarheid en geboorte. Haar naam beteken "sy wat groot is".[1] Sy is gewoonlik uitgebeeld as ’n seekoei met katagtige eienskappe. Sy word soms verbind met ander soortgelyke godinne, soos Ipet, Reret en Hedjet.

  1. Geraldine Pinch, Magic in Ancient Egypt (Londen: British Museum Press, 1994), 39.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search