Tefnoet

Tefnoet
Die godin Tefnoet, met die kop van ’n leeuwyfie, sit op haar troon.
Die godin Tefnoet, met die kop van ’n leeuwyfie, sit op haar troon.
Soort godin  Egipties
Godin van Reën en vogtigheid
Naam in hiërogliewe
t
f
n
t
I13
Kultussentrum  Heliopolis, Leontopolis
Simbool Leeuwyfie
Ouers Ra
Sibbes Sjoe
Metgesel Sjoe
Kinders Geb en Noet
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Tefnoet of Tefenet was in die Egiptiese mitologie ’n godin van reën, vogtigheid, dou en vogtige lug.[1] Sy is die suster en metgesel van die luggod, Sjoe, en die ma van Geb en Noet.

Haar naam beteken letterlik "daardie water"[2] en word verbind met die Egiptiese woord vir "spoeg".[3] Volgens sommige weergawes van die skeppingsmite het Ra (of Atoem) haar uitgespoeg, en haar naam is in latere tekste geskryf as ’n mond wat spoeg.[4]

Anders as ander gode het Tefnoet geen enkele simbool gehad nie.

  1. The Routledge Dictionary of Egyptian Gods and Goddesses, George Hart ISBN 0-415-34495-6
  2. Collier, Mark; Manley (1999). How to read Egyptian Hieroglyphs. Bill. Londen: British Museum Press. ISBN 0-7141-1910-5.
  3. http://henadology.wordpress.com/theology/netjeru/tefnut
  4. The Complete Gods and Goddesses of Ancient Egypt, Wilkinson, page. 183 ISBN 0-500-05120-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search