Tekstiel

Tekstielmark op die sypaadjies van Karatsji, Pakistan
Eenvoudige tekstiel (vergroot)
Materiaalwinkel in Mukalla, Jemen
Antieke Egiptiese tekstiel, nou in die Dumbarton Oaks versameling
Mev. Condé Nast dra 'n kant Fortuny tee-toga.
Tradisionele tafeldoek, Maramureș, Roemenië

Tekstiel is 'n buigsame materiaal wat bestaan uit 'n netwerk van natuurlike of kunsmatige vesel (draad of draad). Garing/wol word verkry deur die spin van rou vesel van wol, vlas, katoen, hemp, of ander materiaal wat ook lang stringe produseer.[1] Tekstiel word gevorm wanneer stringe geweef, gebrei, gehekel, geknoop of gevleg word om die gewensde tekstuur te kry.

Die verwante woorde soos "stof"[2] ,"lap" en "materiaal" word dikwels gebruik wanneer daar na tekstiel verwys word. Daar is egter subtiele verskille in hierdie terme. 'n Tekstiel is enige materiaal wat gemaak is van gevlegde vesel, dit sluit matte ook in. Materiaal is 'n stof wat gemaak is van geweefde, gebreide, gehekelde of enige ander bindingsproses van gare. Materiaal word aangewend om verder verwerk te word, byvoorbeeld om klere te maak. Lap mag dalk sinoniem wees met die woord materiaal, maar in wese is dit slegs 'n gedeelte v an materiaal wat geprosseseer is.

Alpaca tekstiele by die Otavalo-mark in die Andesberge, Ekwador
  1. "An Introduction to Textile Terms" (PDF) (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 26 November 2013. Besoek op 6 Augustus 2006.
  2. "Definition of FABRIC" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 18 Oktober 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search