Tenochtitlan

Historiese sentrums van Meksikostad en Xochimilco*
Unesco-wêrelderfenisterrein

'n Model van die Asteekse hoofstad Tenochtitlan op die gebied van die huidige Meksikostad
Ligging van Tenochtitlan op 'n kaart (Meksiko)
Tenochtitlan
Tenochtitlan
Ligging van Tenochtitlan in Meksiko
Koördinate: 19°26′00″N 99°08′00″W / 19.43333°N 99.13333°W / 19.43333; -99.13333Koördinate: 19°26′00″N 99°08′00″W / 19.43333°N 99.13333°W / 19.43333; -99.13333
Lande Vlag van Meksiko Meksiko
Tipe Kultuur
Kriteria ii, iii, iv, v
Verwysings 412
Streek Noord-Amerika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1987  (20ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Tenochtitlan (Nahuatl: Tenōchtitlan, [te.noːʧ.'ti.tɬan]; letterlik: "Stad van Ténoch"; Spaans: [ˈmexiko tenotʃˈtitlan], ) was van die 14de eeu tot 1521 die hoofstad van die Asteke, totdat dit deur Spaanse conquistadores onder Hernán Cortés verower en vernietig is.

Afbeelding van Meksiko-Tenochtitlan uit die Codex Mendoza
Gerekonstrueerde ligging van Tenochtitlan in die Texcocomeer

Vermoedelik het die stad by die begin van die 16de eeu 'n bevolking van meer as 100 000 gehad en was dus die grootste stad van die Amerikas en een van die grootste stede wêreldwyd. Die ruïnes is byna volledig van die huidige Meksikaanse hoofstad Meksikostad beboude. Die paar oorblywende ruïnes in die moderne stadsentrum is in 1987 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search