’n Teorie van alles is ’n hipotetiese allesomvattende, samehangende teoretiese raamwerk wat alle fisiese aspekte van die heelal ten volle verduidelik en saambind.[1] Om so ’n teorie te vind is een van die groot onopgeloste probleme in fisika.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search