Tibettaans

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tibettane.
Tibettaans
ལྷ་སའི་སྐད་
lha-sa'i skad
Gepraat in: Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Bhoetan Bhoetan
Vlag van Nepal Nepal
Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 1,2 miljoen[1]
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Tibeto-Birmaans
  Bodisj
   Tibettaans
    Sentraal-Tibettaans
     Tibettaans 
Skrifstelsel: Tibettaanse skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Tibet (Volksrepubliek China)
Gereguleer deur: Komitee vir die Standaardisering van die Tibettaanse taal
Taalkodes
ISO 639-1: bo
ISO 639-2: bod
ISO 639-3: bod 
Verspreiding van Tibettaans
Die woord "ལྷ་སའི་སྐད་" in Tibettaanse skrif

Tibettaans (ལྷ་སའི་སྐད་ lha-sa'i skad) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 1,2 miljoen mense in Tibet (Volksrepubliek China), Bhoetan, Nepal en Indië gepraat word. Tibettaans is die amptelike taal van die outonome gewes Tibet en is verwant aan Dzongkha, die amptelike taal van Bhoetan. Tibettaans word in die Tibettaanse skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Vir die transliterasie van die Tibettaanse skrif word oorwegend die Wylie-transliterasie gebruik.

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tibetan, Central". Ethnologue. Besoek op 7 Julie 2024.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search