Time (tydskrif)

Time

Redakteur Nancy Gibbs
Kategorieë Nuustydskrif
Frekwensie Weekliks
Uitgewer Time Inc. (1923–90; 2014–hede)
Time Warner (1990–2001; 2003–14)
AOL Time Warner (2001–03)
Totale Oplaag 3 032 581
Eerste uitgawe 3 Maart 1923
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Taal Engels
Webwerf time.com
ISSN 0040-781X

Time is 'n nuustydskrif wat weekliks in die Verenigde State uitgegee word. Dit bevat inligting oor politiek en aktuele gebeurtenisse. Die eerste uitgawe is in 1923 gedruk. Dit word besit deur Time Inc., 'n filiaal van die mediamaatskappy Time Warner.

Hulle druk ook 'n tydskrif genaamd Time For Kids, wat op kinders gemik is. Die tydskrif beslaan agt bladsye en bevat meer prente en korter artikels as die gewone uitgawe.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search