Tiraspol

Tiraspol
Тирасполь

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Moldowa Moldowa
 Provinsie Vlag van Transnistrië Transnistrië
 Koördinate 46°51′00″N 29°38′00″O / 46.85000°N 29.63333°O / 46.85000; 29.63333
 Stigting 1792
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 148 311
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +2 (OET)
 Burgemeester Viktor Kostîrko
 Amptelike Webwerf tirasadmin.org
Die regering van Transnistrië in Tiraspol

Tiraspol (Russies en Oekraïens: Тирасполь) is die hoofstad van Transnistrië, 'n omstrede gebiede in Moldowa. Die stad is in 1792 gestig en het 'n bevolking van 133 807 in 2015 gehad. Tiraspol is langs die oostelike oewer van die Dnisterrivier, hier bekend as Nistru, geleë. Tiraspol is 'n streeksentrum van ligte nywerhede, soos die vervaardiging van meubels en elektriese goedere.

Die moderne stad Tiraspol is in 1792 deur die Russiese generaal Alexander Suvorov gestig, hoewel die gebied duisende jare lank deur verskillende etniese groepe bewoon is.[1] Die stad vier elke jaar sy herdenking op 14 Oktober.[2]

  1. "About Transdniestra (Russian)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2008. Besoek op 27 Desember 2006.
  2. Cooper, Jason (14 Oktober 2006). "Street Fairs, Celebrations Mark Tiraspol's 214th Birthday". Tiraspol Times & Weekly Review (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2007. Besoek op 20 Februarie 2007.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search