Tirreense See

Tirreense See

Die Golf van Gaeta (Latium)

Kaart van die Tirreense See
Koördinate:40°N 12°O / 40°N 12°O / 40; 12
Ligging:Italië, Frankryk
Soort:See van die Middellandse See
Invloei:Tiber
Eiland/e:Stromboli
Nedersettings:Napels, Palermo

Die Tirreense See (Frans: Mer Tyrrhénienne [mɛʁ tiʁenjɛn], Italiaans: Mar Tirreno [mar tirˈrɛːno], Korsikaans: Mari Tirrenu, Napolitaans: Mar Tirreno, Sardies: Mare Tirrenu, Sisiliaans: Mari Tirrenu) maak deel uit van die Middellandse See en lê wes van Italië tussen die vasteland, Korsika, Sardinië en Sisilië. In die Golf van Genua grens dit in die noorde aan die Liguriese See en dit word in die weste deur Korsika en Sardinië, in die ooste deur Toskane, Latium (Lazio), Kampanië en Kalabrië, en in die suide deur Sisilië begrens.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search