Toegra

Die toegra van sultan Mahmoed II van die Ottomaanse Ryk. Dit lui Mahmoed Khan seun van Abdülhamid is vir ewig seëvierend. Uitgeskryf:
- محمود خان بن عبدالحميد مظفر دائماً

’n Toegra (Ottomaanse Turks: طغراء) is ’n kalligrafiese seël of handtekening van ’n Ottomaanse sultan wat by alle amptelike dokumente en korrespondensie gevoeg is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search