Toekan (sterrebeeld)

Toekan
Latynse naam Tucana
Genitief Tucanae
Afkorting Tuc
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 0h
Deklinasie -65º
Grootte 295 vk. grade (48ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Alpha Tucanae
Naaste ster LHS 1208
Sterre helderder as 3 m 1
Sterre met planete 4
Aangrensende sterrebeelde
Kraanvoël, Indiër, Oktant, Suidelike Waterslang, Eridanus (hoek), Feniks
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Toekan (Latyn: Tucana) is ’n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit kry sy naam van die Suid-Amerikaanse voël met dieselfde naam en is een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman. Al sy sterre buiten een het ’n helderheid van minder as 3 mag.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search