TomTom

TomTom NV is 'n Nederlandse multinasionale ontwikkelaar en vervaardiger van liggingstegnologie en verbruikerselektronika. Dit is in 1991 gestig met sy hoofkwartier in Amsterdam. TomTom het sy eerste generasie satellietnavigasietoestelle op die mark vrygestel in 2004. Teen 2019 het die maatskappy meer as 4500 werknemers wêreldwyd in diens en is in 29 lande regoor Europa, Asië-Stille Oseaan en die Amerikas bedrywig.

'n TomTom One in gebruik.
TomTom Navigator 7 loop op 'n HTC TyTN II (Windows Mobile)
TomTom Navigator loop op 'n Nokia N95 (Symbian)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search