Tongaanse Rugbyunie

Tongaanse Rugbyunie
Kenteken van die Tongaanse Rugbyunie
Kenteken van die Tongaanse Rugbyunie
Engelse naam Tonga Rugby Union
Afkorting TRU
Land Vlag van Tonga Tonga
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Stigting 1923
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1987
Vastelandse beheerliggaam Oseanië Rugby
President Epi Taione
Setel Nukuʻalofa, Tonga
Amptelike tale Engels en Tongaans
Amptelike webwerf tonga-rugby.com

Die Tongaanse Rugbyunie (Engels: Tonga Rugby Union, afgekort “TRU”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Tonga beheer. Die beheerliggaam is in 1923 gestig en in Nukuʻalofa gesetel. Sedert 1987 verteenwoordig dit Tonga by Wêreldrugby en sedert 2000 ook by Oseanië Rugby (“OR”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search