Toros Universiteit

Toros Universiteit
Toros Üniversitesi

Leuse:Beyond Education, Into Life
Gestig:23 July 2009 (2009-07-23)
Tipe:Privaat
Ligging:Mersin, Turkye
Webtuiste:www.toros.edu.tr

Toros Universiteit is 'n onlangs gestigte universiteit in Mersin, Turkye.

Dit is amptelik gestig op 23 Julie 2009 deur die Mersin Onderwys Stigting (Sjabloon:Lang-tr), 'n stigting gestig 40 jaar gelede en aktief in die stigting van hoërskole. Dit is 'n private nie-wins (Sjabloon:Lang-tr) universiteit. Dit is vernoem na die Taurus-Berge, 'n bergreeks wat strek vanaf oos na wes in die suide van Turkye.

Vandag, is daar twee universiteite in Mersin Provinsie; Mersin Universiteit is 'n openbare universiteit en Çağ Universiteit is nog 'n private universiteit.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search