Trevor Manuel

Trevor Manuel
Trevor Manuel

Minister in presidensie vir die Nasionale Beplanningskommissie
Ampstermyn
11 Mei 2009 – 25 Mei 2014
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Ministerie geskep
Opgevolg deur Jeff Radebe as minister,
Cyril Ramaphosa as voorsitter

Minister van Finansies
Ampstermyn
1996 – 2009
Voorafgegaan deur Chris Liebenberg
Opgevolg deur Pravin Gordhan

Persoonlike besonderhede
Gebore 31 Januarie 1956 (1956-01-31)
Kaapstad, Suid-Afrika
Politieke party ANC
Eggenoot/-note Maria Ramos
Alma mater Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie

Trevor Andrew Manuel (* 31 Januarie 1956) was voorsitter van Suid-Afrika se Nasionale Beplanningskommissie. Van 1996 tot 2009 het hy die pos van Minister van Finansies beklee wat hom in 2009 die langsdienende minister in die pos gemaak het. Hy was minister tydens die presidensie van Nelson Mandela, Thabo Mbeki en Kgalema Motlanthe, en daarna as minister onder voormalige president Jacob Zuma van 2009 tot 2014.[1]

  1. Perry, Alex (25 Maart 2009). "Trevor Manuel: The Veteran". Time Inc. (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Augustus 2013. Besoek op 29 Oktober 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search