Trojaanse perd

Die Trojaanse perd wat in die 2004-film verskyn het, is nou te sien in Çanakkale, Turkye.

Die Trojaanse perd is een van die bekendste stories vanuit die Griekse mitologie. Dit vertel hoe die beleërende Grieke daarin geslaag het om Troje te verower deur weg te kruip in 'n reusehoutperd, wat binne die stadsmure gebring is deur die niksvermoedende inwoners van Troje. Dit verwys ook na 'n gewenste item wat iewers ingeneem word, maar waarin 'n ongewenste vrag weggesteek is. Die ontvangers fasiliteer sodoende onwetend hulle eie ondergang of benadeling.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search