Tropiese en subtropiese vrugte

In Suid-Afrika is ons baie gelukkig wat vrugte betref. Vanweë ons land se topografie, die seestrome aan ons kunste en die heersende winde is ons klimaat sodanig dat feitlik alle vrugtesoorte hier gekweek  kan word. Vrugte word in drie hoofklasse ingedeel, naamlik tropiese vrugte, subtropiese vrugte; en gematigde klimaat­-vrugte.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search