Tshwane-Universiteit vir Tegnologie

Tshwane-Universiteit vir Tegnologie
Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie

Leuse in Afrikaans:Ons bemagtig mense
Leuse in Engels:We empower people
Gestig:2004 (Gevorm as gevolg van 'n samesmelting van drie gevestigde instellings)
Tipe:Universiteit vir Tegnologie
Studentetal:omstreeks 60 000
Ligging:Pretoria, Nelspruit, Polokwane, Ga-Rankuwa, Soshanguve, Witbank (eMalahleni)
25°43′56″S 28°09′42″O / 25.73222°S 28.16167°O / -25.73222; 28.16167
Kampus:ses kampusse, meestal stedelik
Webtuiste:tut.ac.za
Hokkiewedstryd by die Pretoriakampus

Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) is 'n tersiêre opleidingsinstansie wat in Tshwane geleë is. TUT het in 2003 ontstaan nadat drie groot technikons saamgesmelt het, naamlik: Technikon Noord-Gauteng, Technikon Noord-Wes en Technikon Pretoria.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search