Tsjagatai Khan

Tsjagatai
Khan van die Tsjagatai-khanaat
Standbeeld van Tsjagatai Khan in Mongolië.
Dinastie Bordjigin
Bewind 1226–1241,'42
Volle naam Mongools: Цагадай, ᠲᠰᠠᠭᠠᠳᠠᠢ
Gebore 22 Desember 1189
Gesterf 1 Julie 1242 (op 52 jaar)
Voorganger Djengis Khan
Opvolger Qara Hülëgü
Gade Eboeskoen
Kinders Moetoekan
Baidar
Yesü Möngke
Vader Djengis Khan
Moeder Börte

Tsjagatai Khan (Mongools: Цагадай; 22 Desember 1189 – 1 Julie 1242) was die tweede oudste seun van Djengis Khan. Hy was van 1226 tot 1242 khan van die Tsjagatai-khanaat.[1] Die taal Tsjagatai en die Tsjagatai-Turke is na hom genoem.

Hy het ná sy pa se dood die grootste deel van Sentraal-Asië geërf.[1] Hy is ook deur Djengis aangestel om toesig te hou oor die uitvoering van die Jassa, die wetkode wat Djengis laat opstel het, totdat sy pa die Groot Khan van die Mongoolse Ryk geword het.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 Mirza Muhammad Haidar Dughlat, N. Elias, Edward Denison Ross (31 Desember 2008). A History of the Moghuls of Central Asia: The Tarikh-i-Rashidi. Cosimo, Inc.,. p. 696. ISBN 978-1-60520-150-4. Besoek op 20 Januarie 2013.{{cite book}}: AS1-onderhoud: ekstra leestekens (link) AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search