Tsjeljabinsk-oblast

Tsjeljabinsk-oblast
Челябинская область
Die ligging van Tsjeljabinsk-oblast in Rusland.
Die ligging van Tsjeljabinsk-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Oeral
Ekonomiese streek Oeral
Stigting 17 Januarie 1934
Regering
Hoofstad Tsjeljabinsk
Leier Michail Joerjewitsj
Amp Goewerneur
Wetgewer Wetgewende Raad
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 3 476 217
Volgorde 9de
Digtheid 39,55/km2
Stedelik 82%
Plattelands 18%
Statistiek
Oppervlakte 87 900 km2
Volgorde 36de
Tydsone UTC+06:00
Registrasienommer 74
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.pravmin74.ru
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Tsjeljabinsk-oblast (Russies: Челя́бинская о́бласть, Tsjeljabinskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland in die Oeralgebergte, op die grens tussen Europa en Asië.[1][2][3] Dit lê in die Federale Distrik Oeral en die hoofstad is Tsjeljabinsk.

Die oblast het volgens die Russiese sensus van 2010[4] ’n inwonertal van 3 476 217.

  1. "Investing in Chelyabinsk city - Invest in Russia". Unvestunrussia.biz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2020. Besoek op 9 Junie 2016.
  2. "On cooperation between the Chelyabinsk region and Japan" (PDF). Rotobo.or.jp. Besoek op 9 Junie 2016.
  3. "Invest in Ural". Investunural.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2013. Besoek op 9 Junie 2016.
  4. (ru) Оценка численности населения на 1 января 2014 года и в среднем за 2013 год Geargiveer 19 Oktober 2015 op Wayback Machine

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search