Turkanameer

Turkanameer

Satellietbeeld van die Turkanameer

Ligging van die Turkanameer
Koördinate:3°35′N 36°7′O / 3.583°N 36.117°O / 3.583; 36.117
Ligging:Ethiopië, Kenia
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:6 405 km² (2 473 myl²)
Gemiddelde diepte:30,2 m (99 vt)
Maksimum diepte:109 m (358 vt)
Volume:203,6 km³ (165 vt)
Lengte:290 km
Breedte:32 km (20 myl)
Opvangsgebied:130 860 km² (50 530 myl²)
Uitvloei:Omorivier, Turkwel, Kerio
Eiland/e:Noord-Eiland, Sentraal-Eiland, Suid-Eiland (vulkanies)
Nedersettings:El Molo, Loyangalani, Kalokol, Eliye Springs, Ileret, Fort Banya.
Kaart van die Groot Mere van Afrika:
Albertmeer (Lake Albert)
Edwardmeer (Lake Edward)
Kivumeer (Lake Kivu)
Kyogameer (Lake Kyoga)
Malawimeer (Lake Malawi)
Mwerumeer (Lake Mweru)
Rukwameer (Lake Rukwa)
Tanganjikameer (Lake Tanganyika)
Turkanameer (Lake Turkana)
Victoriameer (Lake Victoria)
’n Rekonstruksie van die Turkana-seun se gesig.

Die Turkanameer (Engels: Lake Turkana) is in die noorde van Kenia en was voorheen bekend as die Rudolfmeer. Die meer is 290 km lank en 32 km wyd. Dit is die grootste meer in 'n woestyn in die wêreld en is deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei. Dit het geen uitvloei nie en verloor water slegs deur verdamping. Die noordelike punt van die meer is in Ethiopië. Die Omorivier mond uit in die meer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search