Turonium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Paleogeen Paleoseen Danium jonger
Kryt Laat Maastricht 66,0–72,1
Campanium 72,1–83,6
Santonium 83,6–86,3
Coniakium 86,3–89,8
Turonium 89,8–93,9
Senomanium 93,9–100,5
Vroeg Albium 100,5–~113,0
Aptium ~113,0–~125,0
Barremium ~125,0–~129,4
Hauterivium ~129,4–~132,9
Valanginium ~132,9–~139,8
Berriasium ~139,8–~145,0
Jura Laat Titonium ouer
Die verdeling van die Kryt (IKS).

Die Turonium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Kryt (serie/epog Laat Kryt). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 93,9 tot 89,8 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Senomanium en gevolg deur die Coniakium.

  1. Gradstein et al. (2012)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search