Tzaneen

Tzaneen
Teeplantasie in die Tzaneen-omgewing
Teeplantasie in die Tzaneen-omgewing
Tzaneen is in Limpopo
Tzaneen
Tzaneen
 Tzaneen se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°50′S 30°10′O / 23.833°S 30.167°O / -23.833; 30.167
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitGroter Tzaneen
Stigting1903
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal22,16 km2 (8,56 vk. myl)
Hoogte
719 m (2 359 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal14 571
 • Digtheid658/km2 (1 700/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense46.1%
 • Indiërs/Asiërs7.0%
 • Bruin mense1.1%
 • Swart mense45.0%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans41.5%
 • Noord-Sotho18.1%
 • Tsonga13.5%
 • Engels13.3%
 • Ander13.5%
Poskode (strate)
0850
Poskode (posbusse)
0850
Skakelkode015
Webwerftzaneen.gov.za

Tzaneen is 'n dorp geleë in die Mopani-distrik van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die omliggende gebied leen homself tot die kweek van gewasse soos piesangs, sitrus, mango's, lietsjies en avokado's; alles te danke aan die hoë reënval en subtropiese klimaat.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Tzaneen". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search