UTC-11:30

UTC−11:30 was vroeër in Amerikaans-Samoa (Oos-Samoa), Samoa (Wes-Samoa) en in Niue in gebruik gewees.[1] Die eilande gebruik tans UTC-11:00, en sommige gebruik UTC-10:00 as somertyd.

  1. TZ-databasis, lêer Australasië

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search