Ulsan

Ulsan
울산광역시

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Streek Yeongnam
 Koördinate 35°33′N 129°19′O / 35.550°N 129.317°O / 35.550; 129.317
 Stigting 1642
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 057,136 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2015) 1 199 717
 - Bevolkingsdigtheid 1 000/vk km
 Tydsone UTC +9 (KST)
 Burgemeester Song Cheol-ho
 Amptelike webwerf ulsan.go.kr

Ulsan (Koreaans: 울산광역시, [uɭ.s͈an]) amptelik die Ulsan Metropolitaanse Stad, is Suid-Korea se sewende grootste metropool met 'n bevolking van meer as 1,2 miljoen[1] en 'n oppervlakte van 1 057,136 km². Dit is in die suidooste van die land geleë, met die buurstad Busan in die suide en teenoor Gyeongju in die noorde. Dit was een van die gasheerstede tydens beide die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.

  1. (en) "SOUTH KOREA: Cities (registered population)". Citypopulation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 November 2019. Besoek op 21 Augustus 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search