Ulundi

Ulundi
Ulundi is in KwaZulu-Natal
Ulundi
Ulundi
 Ulundi se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°19′S 31°25′O / 28.317°S 31.417°O / -28.317; 31.417
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikZululand
MunisipaliteitUlundi
Stigting1873
Oppervlak
 • Totaal16,62 km2 (6,42 vk. myl)
Hoogte
540 m (1 770 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal19 840
 • Digtheid1 194/km2 (3 090/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.3%
 • Swart mense98.9%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Zoeloe 93.4%
 • Engels 2.6%
 • Ndebele 1.1%
 • Ander 2.9%
Poskode (strate)
3838
Skakelkode035
Die Emakhosini-monument naby Ulundi.

Ulundi (wat beteken "die hoë plek") is die hoofstad van die Zululand-distriksmunisipaliteit en vorige hoofstad (saam met Pietermaritzburg) van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van 19 840 in 2011 gehad.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Ulundi". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search